Différences
Ci-dessous, les différences entre deux révisions de la page.
Prochaine révision | Révision précédente | ||
intercomprehension:germ:textes [09/11/2015 18:00] – créée jpc | intercomprehension:germ:textes [24/11/2022 05:34] (Version actuelle) – modification externe 127.0.0.1 | ||
---|---|---|---|
Ligne 1: | Ligne 1: | ||
+ | ====== Textes en diverses langues germaniques ====== | ||
+ | =====DE/ | ||
+ | Une nouvelle de Robert Walser en allemand et en néerlandais : http:// | ||
+ | |||
+ | ===== Afrikaans ===== | ||
+ | |||
+ | Die skrif is aan die muur vir outonomie en akademiese vryheid aan Suid-Afrikaanse universiteite indien ’n wysigingswet oor hoër onderwys in sy huidige vorm die lig sien. | ||
+ | |||
+ | Die konsepwetsontwerp is uit die bloute op die parlementêre agenda geplaas terwyl parlementslede onder die indruk was dat dit eers volgende jaar ter tafel gelê sou word. | ||
+ | |||
+ | Die wetsontwerp sal buitengewone diskresionêre magte aan dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, verleen om na willekeur by universiteite in te gryp. | ||
+ | |||
+ | In die konsepdokument word onder meer voorgestel dat die minister van hoër onderwys: | ||
+ | |||
+ | by magte moet wees om transformasiedoelwitte te bepaal en toepaslike meganismes daar te stel om toe te sien dat hierdie doelwitte nagekom word; | ||
+ | |||
+ | | ||
+ | |||
+ | teen instellings kan optree wat enige persoon onbillik behandel het of teen so ’n persoon gediskrimineer het; | ||
+ | |||
+ | geld wat aan ’n universiteit toegeken is, mag weerhou of onttrek in bepaalde omstandighede; | ||
+ | |||
+ | ’n onafhanklike assessor mag aanstel wat die universiteit of instelling onder administrasie kan plaas sonder insae van die instelling se raad. | ||
+ | |||
+ | Source : http:// | ||
+ | ===== Danois ===== | ||
+ | |||
+ | Professor, dr.phil. Jørgen Schmitt Jensen, Højbjerg, er død, 72 år. Jørgen Schmitt Jensen blev i 1956 cand.mag. i fransk og latin fra Københavns Universitet og tog to år senere tillægs-eksamen i russisk. I en årrække underviste han på gymnasier, og i slutningen af 1950' | ||
+ | |||
+ | Source : http:// |